Hi Babetza, ek hoop dit gaan goed met jou ☀ Ek wou net my crystal workshop feedback share: Summary of experience : Ek het die workshop baie geniet, baie dankie Babetza. Ek het met baie min kennis ingekom maar jy het alles geshare wat ek gevoel ek nodig gehad het om die konsep na ‘n praktiese, POA vir my te verander.
Key objective for attending workshop : Ek het nooit geweet hoe om crystals te gebruik in ‘n manier wat minimalistic en effektief vir my styl sal werk nie. Byvoorbeeld, ek hou nie van baie goed (soos crystalle) wat rondstaan nie. Dit maak my gestress voel maar ek hou baie van die idee van om accessories te dra in die vorm van crystalle. Jy het my gehelp om by hierdie approach uit te kom. Ek kan nou die konsep in my flavour geniet.
Uexpected extra takeaway : Ek het ook baie vinnig ‘n gevoel gekry vir watse crystals om mee te begin. Ek het nie verwag om die te voel Saterdag nie maar dit was ‘n welkom ekstra!
Baie dankie weereens????????